歌词坐标
AF原文歌词
暂时没有翻译,当前显示原文歌词。
Ver, ver van die son
Vind die winter haar klere
Die vuur brand nog so pers
Met hierdie hand vol vere
Die donker word so koud
Die hemel bly nog so blou
Dis alles vir jou
Daar onder die woud
Wag die engel se drome
Ek hou jou hand teen my bors
En laat die verlede maar sterwe
Die donker word so koud
Die hemel bly nog so blou
Dis alles vir jou

