Alles Is Ok

Alles Is Ok کے بول

صنفRock Roll
دورانیہ4:22
اصل زبانAF
مناظر558
گیت کے بول کے نقاط

اصل بول

AF
ترجمہ ابھی دستیاب نہیں۔ اصل بول دکھائے جا رہے ہیں۔
18
Jou dag was goor want jou girl het jou gedrop Jy't rugby gespeel en jou skouer gepop En al jou cd's is gesteel al jou Valiant en Koos Vir Kersfees kry jy Patricia Lewis Alles is OK, alles gaan verby die lewe is te kort om suur te word Alles is OK, alles gaan verby die lewe is te kort om suur te word Want alles is OK en alles gaan verby die lewe is te kort om suur te word Die lewe is te kort om suur te word Jy't jou pa se kar afgeskryf te veel bier in die lyf Die pregnancy test is blou en jy't gedink sy is safe En jy't die kunstefees gemis want jou ouma het verjaar Toe jy terugkom hoor jy almal was daar En dit was die party van die jaar!! Alles is OK, alles gaan verby die lewe is te kort om suur te word Alles is OK, alles gaan verby die lewe is te kort om suur te word Want alles is OK en alles gaan verby die lewe is te kort om suur te word Die lewe is te kort om suur te word
Zinkplaat کے مزید گیت

Zinkplaat کے مزید گیت

Zinkplaat →