Tussen Die Krake

Tussen Die Krake کے بول

صنفPunk Rock
دورانیہ3:34
اصل زبانAF
مناظر449
گیت کے بول کے نقاط

اصل بول

AF
ترجمہ ابھی دستیاب نہیں۔ اصل بول دکھائے جا رہے ہیں۔
18
Hierdie jaar het soos 'n vliegtuigenjin op my neergedaal En ek neem aan ek sal moet verantwoordelikheid hiervoor aanvaar My brose verstand Wat wit, warm Soos 'n jong vlam Hierdie lopende doodskis verbrand Onkunde sal altyd seëvier Jou haat sal jou verteer Dis jammer dat almal so verskriklik jammer is Soos traumapasiënte is ons gevoelloos Maar doelgerig om so vinnig as moontlik Ons pad Ons pad uiteindelik Uiteindelik hier uit te vind Jou haat sal jou verteer In ons verbrokkelende fondasie Is daar nou lewe in krake Waar daar eers niks was nie En ons sal bly en veg En sodoende ons menswees verloor Maar wat bly dan oor? My haat sal my verteer