Ek Skyn (Heilig)

Ek Skyn (Heilig) şarkı sözleri

Süre4:00
Orijinal dilAF
Görüntülenme552
Şarkı sözü koordinatları

Orijinal sözler

AF
Çeviri henüz yok. Orijinal sözler gösteriliyor.
18
Te vinnig, te veel Ek sal al my beloftes breek, as jy my net 'n kans kan gee. Wie sal vir my liefde maak? Wie sal vir my liefde maak? As die somer so lekker is, hoekom voel ek so fuck't? Ek skyn, Ek skyn heilig, onder die straat lig Onder die maan lig Sê vir my as die rewolusie verby is Geliefdes Ons weet Ons sal altyd na sy braaksel terugkeer. Moenie so verbaas wees nie, Gooi net 'n bietjie vet op die vuur. Doos siek en melancholies. Ek skyn Ek skyn heilig, onder die straat lig Onder die maan lig Sê vir my as die rewolusie verby is Ek bly verveeld en my bene is seer, Ek staan voor jou deur en my kop klop. Genade onbeskryflik groot Ek is die Hel in Bibber en beef die boere bedrieer Die wêreld gaan jou haat my seun As jy die waarheid praat gaan hulle jou wil doodmaak Ek skyn Ek skyn heilig, onder die straat lig Onder die maan lig Sê vir my as die rewolusie verby is Ek bly verveeld en my bene is seer, Ek staan voor jou deur en my kop klop.