Sarie Marijs

Sarie Marijs şarkı sözleri

TürAxe
Süre4:14
Orijinal dilAF
Görüntülenme580
Şarkı sözü koordinatları

Orijinal sözler

AF
Çeviri henüz yok. Orijinal sözler gösteriliyor.
18
My Sarie Marijs is so ver van mijn hart Maar 'k hoop om haar weer te sien Sy heb daar in die wijk van die mooi rivier gewoon Nog voor die oorlog begin O bring my trug naar die ou Transvaal Daar waar my Sarie woon Daar onder die mielies By die groen doringboom Daar woon my Sarie Marijs Daar onder die mielies By die groen doringboom Daar woon my Sarie Marijs Ek was so bang dat die kakies my sou vang En ver ôôr die see wegstuur Toe vlug ik naar die kant Van die Uptingtonse sand Daar onder langs die grootrivier Refr. O bring my trug naar die ou Transvaal Verlossing het gekom en die huistoekeer was daar Trug naar die ou Transvaal My lievelingspersoon zal daar vast en zeker wees Om mij met een kus te beloon. Refr. O bring my trug naar die ou Transvaal