Suitcase Vol Winte

Letra de Suitcase Vol Winte

GêneroRock Roll
Duração4:25
Idioma originalAF
Visualizações274
Coordenadas da letra

Letra original

AF
A tradução ainda não está disponível. Exibindo a letra original.
18
Hierdie trein loop na nerens Maar dit pas my baie goed, Hoe verder hoe beter Dit is my wens Klein bietjie liefde Klein bietjie geluk Heelwat van dit en dat, maar meestal 'n Suitcase vol winter Ek loop iewers deur die storm En deur die bliksem weer Want 'n vrou sal jou doodmaak As sy kwaad is, in 'n donker kamer Met 'n haelgeweer Ja die trein loop na nerens Maar dit pas my goed Hoe verder hoe beter Klein bietjie liefde Klein bietjie geluk Heelwat van dit en dat, maar meestal 'n Suitcase vol winter