Tygerberg Vliegtuig

Letra de Tygerberg Vliegtuig

GêneroPunk Rock
Duração2:53
Idioma originalAF
Visualizações239
Coordenadas da letra

Letra original

AF
A tradução ainda não está disponível. Exibindo a letra original.
18
As 'n vliegtuig sou kon val bo-op Tygerberg vanaand Sal ek al my voornemings oorweeg Dit is makliker om in te gee Voor die tradisiemasjien my kom haal Dis die gevoel van "iets moet breek" Dis die ingeboude vrees Ek's gebore met drie sesse op my kop getattoëer Ek probeer net vasklou aan wie ek is Ek probeer net vasklou aan wie ek is Dis op die TV en dis in my brein Dis aaklig om te sien hoe Die skaap-mentaliteit ons kry Ons almal werk saam aan Afrikaans-amerika Algemene denkdisfunksie Lees net mooi en volg dan Al die instruksies wat hul vir ons gee Werk, trou en kinders kry En moontlik dan aan depressie ly Iemand moet vra hoekom Iemand moet vra hoekom Ons almal vrek alleen Ons almal vrek alleen Ons almal vrek alleen Ek probeer net vasklou aan wie ek is Ek probeer net vasklou aan wie ek is