Moederland

Letra de Moederland

Ano2014
GêneroGotico
Duração3:31
Idioma originalAF
Visualizações37
Coordenadas da letra

Letra original

AF
A tradução ainda não está disponível. Exibindo a letra original.
18
Moederland Jou skadu voel ek nog Jou gedig hier in my bors Nou wil ek alles los En huistoe kom Moederland So skielik in my hart So ver weg van jou pad Soos ‘n ou vergete skat Het jy my verstom Moederland Ingrid en Louis Kerkorrel, Du Plessis Jou suiwer melodie Nog steeds so jonk En as ek nou aan jou dink Moet ek vir al jou kinders sing En as daar niks is wat ek Vir jou kan gee nie Dan bid ek dat jy vrede vind Moederland Jou skadu voel ek nog Jou gedig hier in my bors Nou wil ek alles los En huistoe kom