Net Die Een Vir My

Net Die Een Vir My lyrics

Duration3:47
Original languageAF
Views817
Lyrics coordinates

Original lyrics

AF
Translation not available yet. Showing the original lyrics.
18
Maia hee Maia hoo Maia haa Maia ha ha Onthou, ons soen, gistraand, tien uit tien Wil net sê - jou bruin oë kyk regdeur my deur my hart Hello - hello - ek's uit - los 'n boodskap na die beep. Ek bel jou terug - dankie vir gistraand se fliek (ek) wil jou sê jy's net die een vir my Net die een vir my. net die net die een vir my Maar jou voice mail is al wat ek kry Ek wil jou sê jyssie een vir my Ek moet - jou sien - vanaand - ag toe nou Sê ja - tel op jou foon sê "ja" as ek jou vra Hello hello - ek's nogsteeds uit - los 'n boodskap na die beep. Ek bel jou terug - dankie vir gistraand se fliek (ek) wil jou sê jy's net die een vir my Net die een vir my. net die net die een vir my Maar jou voice mail is al wat ek kry Ek wil jou sê jyssie een vir my