Alles Vir Jou

Alles Vir Jou lyrics

Year2014
GenreGotico
Duration3:31
Original languageAF
Views51
Lyrics coordinates

Original lyrics

AF
Translation not available yet. Showing the original lyrics.
18
Ver, ver van die son Vind die winter haar klere Die vuur brand nog so pers Met hierdie hand vol vere Die donker word so koud Die hemel bly nog so blou Dis alles vir jou Daar onder die woud Wag die engel se drome Ek hou jou hand teen my bors En laat die verlede maar sterwe Die donker word so koud Die hemel bly nog so blou Dis alles vir jou