가사 좌표
AF원문 가사
번역이 아직 없습니다. 원문 가사를 표시합니다.
Jou dag was goor
want jou girl het jou gedrop
Jy't rugby gespeel
en jou skouer gepop
En al jou cd's is gesteel
al jou Valiant en Koos
Vir Kersfees
kry jy Patricia Lewis
Alles is OK, alles gaan verby
die lewe is te kort om suur te word
Alles is OK, alles gaan verby
die lewe is te kort om suur te word
Want alles is OK en alles gaan verby
die lewe is te kort om suur te word
Die lewe is te kort om suur te word
Jy't jou pa se kar afgeskryf
te veel bier in die lyf
Die pregnancy test is blou
en jy't gedink sy is safe
En jy't die kunstefees gemis
want jou ouma het verjaar
Toe jy terugkom
hoor jy almal was daar
En dit was die party van die jaar!!
Alles is OK, alles gaan verby
die lewe is te kort om suur te word
Alles is OK, alles gaan verby
die lewe is te kort om suur te word
Want alles is OK en alles gaan verby
die lewe is te kort om suur te word
Die lewe is te kort om suur te word




