Onder in my whiskeyglas

Onder in my whiskeyglas 가사

앨범Kaalvoet
연도2015
장르Forro
길이3:42
원문 언어AF
조회수623
가사 좌표

원문 가사

AF
번역이 아직 없습니다. 원문 가사를 표시합니다.
18
Onder in my whiskeyglas Sien ek jou weer Onthou ek hoe ons was Maar nou's my hart so seer Die kroeg, se deur is toe 'n Wasem hang in die donker lug Ek lig my glas op om te proe Maar voor my sien ek jou gesig Onder in my Onder in my Onder in my whiskeyglas Is jy nog aan my vas Ek het jou verruil vir 'n droom van 'n duisend kontinente Maar nou sien ek my glas se bodem En tel ek my laaste sente Jy is oral om my hier vannag Ek voel jou in my lewe Whiskey is hard en jy is sag Jy laat my handen bewe Onder in my Onder in my Onder in my whiskeyglas Is jy nog aan my vas Drie skepe moes my wegvoer Na lande ver van hier Maar daar is skimme op die vloer En visioene in my bier Ek weet ek was verkeerd gewees My oe traan, my maag wil draai en draai My toekoms is nog vis nog vlees Drie skepen het my hart verraai Onder in my Onder in my Onder in my whiskeyglas Is jy nog aan my vas Onder in my Onder in my Onder in my whiskeyglas Is jy nog aan my vas