Sien Jou Weer

Sien Jou Weer 가사

장르Rock Roll
길이4:06
원문 언어AF
조회수428
가사 좌표

원문 가사

AF
번역이 아직 없습니다. 원문 가사를 표시합니다.
18
Mmmm sê net weer Al die liefde so getrou gesweer Kamma kamma Behandel my soos 'n weggooikind Maar ek is nie jou vaaljapie Ek loop baie saam met Die nag en die wind En spoke het ek baie gesien Maar ek wag nog Chorus: Kyk nou die langpad Roep my nou maar weer Daar is genade en liefde En nog baie meer Kyk nog 'n somer alweer weggegaan En alwat jy doen, ek sê maar niks Laat dit met jou goedgaan Sien jou weer Daar is 'n kamer met vier mure En geen son Wie is die duiwel Wie sal dieliefde kom red Lewe dan maar soos jy wil Want jy sal altyd laaste lag Ek hoor sirenes iewers in die nag En ek wonder wat dit was Chorus