가사 좌표
AF원문 가사
번역이 아직 없습니다. 원문 가사를 표시합니다.
Bolandse nooientjie stil is die nag soet sy jou ruste na lang lange dag
Saans in my drome kom ek na jou smagtend na lonkies uit oe so blou
Berge en dale kan ons nooit skei want in die droomland ontmoet jy vir my
Bolandse nooientjie stil is die nag kom in jou drome o liefste ek wag





