Liefling

Liefling 가사

길이3:10
원문 언어AF
조회수664
가사 좌표

원문 가사

AF
번역이 아직 없습니다. 원문 가사를 표시합니다.
18
Jy weet dat ek nie sonder jou kan bestaan nie Jy weet dat jy ook nie alleen kan bestaan nie Dit weet jy goed Chorus Liefling kan ons nie maar vergeet en vergewe Liefling ek kan nie sonder jou verder lewe Dit weet jy goed Jy weet dat ou herinnerings nooit vergaan nie Jy weet dat niemand ooit in jou plek kan staan nie Dit weet jy goed Liefling kan ons nie maar vergeet en vergewe Liefling ek kan nie sonder jou verder lewe Dit weet jy goed Nou is die tyd moenie wag Want ek verlang elke dag Hier is my hart neem dit nou Hier is my hart net vir jou Jy weet dat ek nie sonder jou kan bestaan nie Jy weet dat jy ook nie alleen kan bestaan nie Dit weet jy goed Liefling kan ons nie maar vergeet en vergewe Liefling ek kan nie sonder jou verder lewe Dit weet jy goed Liefling jy weet