Liefde

Liefde 가사

장르Nativista
원문 언어AF
조회수50
가사 좌표

원문 가사

AF
번역이 아직 없습니다. 원문 가사를 표시합니다.
18
Hey willemiena kan jou voete dans Ek onthou nog hoe jy met engele kon praat, laat in die aand Hey willemiena is jou wereld blou Ek onthou nog hoe ek alles kon blameer op jou, my grootste fout Ek onthou nog hoe jy die komberse steel Op 'n wintersnag ja dit was te veel vir my, vir my Met jou koue voete langs my warm lyf Ons kon die huis se mure teen die dak uitdryf, net jy, dis net jy Maar koue voete maak warm liefde Met jou koue lyfie hier langs my Hey willemiena hoor jy soek nou werk Jy verkoop koeksisters by die kerk, ek weet, dis die moeite werd Se my willemiena dink jy ons sou werk Of is jou wil net te sterk vir my, ons kon stry Ek onthou nog hoe jy die komberse steel Op 'n wintersnag ja dit was te veel vir my, vir my Met jou koue voete langs my warm lyf Ons kon die huis se mure teen die dak uitdryf, net jy, dis net jy Maar koue voete maak warm liefde Met jou koue lyfie hier langs my Ja koue hande kweek warm liefde Met jou koue lyfie hier langs my Ek onthou nog hoe jy die komberse steel Op 'n wintersnag ja dit was te veel vir my, vir my Met jou koue voete langs my warm lyf Ons kon die huis se mure teen die dak uitdryf, net jy, dis net jy Maar koue voete maak warm liefde Met jou koue lyfie hier langs my Ja koue hande kweek warm liefde Met jou koue lyfie hier langs my Maar koue voete maak warm liefde Met jou koue lyfie hier langs my Ja koue hande kweek warm liefde Met jou koue lyfie hier langs my