Herhaal

Herhaal 가사

연도2014
장르Gotico
길이23:08
원문 언어AF
조회수36
가사 좌표

원문 가사

AF
번역이 아직 없습니다. 원문 가사를 표시합니다.
18
Ek het jou gehoor Toe jy by my venster staan En die nag haar towerkuns begin het Ek het jou gehoor Toe die wêreld asem haal En die sterre losbandig gedans het Ek het jou gesien Toe jou woorde my omhels En my die moed gegee het om te luister En ek het jou leer ken Soos ek gedigte eers leer ken En eindelik sien hoe my lot nou glinster Die woorde ‘s ongenoegsaam Al my woorde ‘s ongenoegsaam Jy’s die melodie wat ek nogsteeds herhaal En herhaal Ek het jou gehoor Toe die wind die reën verwar En alles lê verkwik…en vonkel En ek het jou gevoel Toe die oggend warm word En die wêreld rek haar arms na die hemel As ek jou herhaal As ek jou herhaal As ek nou jou herhaal