Die Laaste Dans

Die Laaste Dans 가사

연도2014
장르Gotico
길이12:40
원문 언어AF
조회수85
가사 좌표

원문 가사

AF
번역이 아직 없습니다. 원문 가사를 표시합니다.
18
Op ‘n woensdag sonder reën Met ‘n glimlag en ‘n wed Dat ek jou nie sou herken nie As ek jou weer sou sien Ek onthou ek het gewag Vir ‘n week of vir ‘n jaar Ek onthou dat dit gereen het Op daai donderdag En ek het jou belowe As ek jou verloor Sit die ligte af Daar is niks meer om te sien nie Onder hierdie las As ek jou verloor ‘N liedjie sonder klank Jou hand hier op my skouer Vir die laaste dans Op ‘n woensdag sonder reën Met ‘n glimlag en ‘n wed Het die wêreld so verander Sonder ‘n gebed En jy hou my asem vas So veilig in jou bors En ek hoor jou in my drome As my hart het dors En ek het jou belowe As ek jou verloor... Die verlede vervaag ‘N skakering van grys Ek voel jou hand in myne As ek jou verloor...