Deurmekaar

Deurmekaar 歌詞

ジャンルPop
時間4:12
原文言語AF
閲覧数766
歌詞座標

原文歌詞

AF
翻訳はまだありません。原文を表示しています。
18
Ek het geloop sonder om te groet Ek wil jou bel ek wonder of ek moet Ek weet jy dink ek't jou verniel Ek het jou lief met my hart en siel Ek het geloop sonder om te groet En clean breaks is tien teen een goed En ek sit hier op die lang pad Soos soveel kere vantevoor En iewers langs die highway het ek my beste pel verloor Ek ken jou lyf Ek ken jou taal Ek ken jou goed Ek ken jou kaal Ons het opgestaan Ons het weer geval Die herinneringe maak my mal Die fight's verby Die vuur's geblus Die storm het bedaar Als is fine Ek voel so deurmekaar Ek het geloop sonder om te groet Jy's nog altyd een wat net praat wanneer hy moet As ek kon sing en minder sê Sal jy ook beter weet wat ek nodig het. Ek ken jou lyf Ek ken jou taal Ek ken jou goed Ek ken jou kaal Ons het opgestaan Ons het weer geval Die herinneringe Die herinneringe Die herinneringe Ek ken jou lyf Ek ken jou taal Ek ken jou goed Ek ken jou kaal Ons het opgestaan Ons het weer geval Die herinneringe maak my mal