Sarie Marais

Sarie Marais 歌詞

ジャンルInfantil
時間2:52
原文言語AF
閲覧数975
歌詞座標

原文歌詞

AF
翻訳はまだありません。原文を表示しています。
18
My Sarie Marais is zo ver van my hart, maar 'k hoop om haar weer te sien. Sy het in die wyk van die Mooirivier gewoon, nog voor die oorlog het begin. O bring my trug na die ou Transvaal, daar waar my Sarie woon, Daar onder in die mielies by die groen doringboom, daar woon my Sarie Marais, daar woon my Sarie Marais Ek was so bang dat die Kakies my sou vang, en ver oor die see wegstuur; Toe vlug ek na die kant van die Upingtonse sand daar onder langs die Grootrivier. O bring my trug na die ou Transvaal, daar waar my Sarie woon, Daar onder in die mielies by die groen doringboom, daar woon my Sarie Marais, daar woon my Sarie Marais Verlossing het gekom en die huistoe gaan was daar, terug na die on Transvaal; My liewelingspersoon sal seker ook daar wees om my met 'n kus beloon. O bring my trug na die ou Transvaal, daar waar my Sarie woon, Daar onder in die mielies by die groen doringboom, daar woon my Sarie Marais Daar onder in die mielies by die groen doringboom, daar woon my Sarie Marais