Verklaar

Verklaar 歌詞

ジャンルPunk Rock
時間2:43
原文言語AF
閲覧数223
歌詞座標

原文歌詞

AF
翻訳はまだありません。原文を表示しています。
18
Ek verklaar ek sit nou met niks nie Ek glo nie meer ek gaan beter raak nie Maar vanaand (vanaand) Gaan ek groot En ek vat jou saam Soos 'n storie sonder storielyn En ons harte poes toe van pyn En ek hardloop en skree Mislei my nog een keer Mislei my nog een keer En is dit rêrig nodig Om soos jy te wees Ons sing al jare saam Aan ons doodslied Want die leuenaar in my Is die leuenaar in jou Vat jou saam soos 'n storie sonder storielyn Ons albei poes toe op pyn En ek hardloop en skree Mislei my nog een keer Mislei my nog een keer