My Lys Verskonings

My Lys Verskonings 歌詞

ジャンルPunk Rock
時間3:54
原文言語AF
閲覧数260
歌詞座標

原文歌詞

AF
翻訳はまだありません。原文を表示しています。
18
Jy praat van revolusie Ek praat van die enigste uitweg van my voortbestaan jou ondergang my bestaan Miskien dra ek die letsels van my gedrag en die skete van my onverantwoordelikheid "Wit Kaffir, Kind, Kont!" gaan bloei buite op die grond op die strate waar jy so graag wil hoort Model C. ondergemiddeld. onderpresteer Sal jy my verstaan as ek soos Jesus Christus maak en gekruisig langs die pad le? Sal jy my verstaan? Miskien dra ek die letsels van my gedrag en die skete van my onverantwoordelikheid