Leeg Lê Drome Droom

Leeg Lê Drome Droom 歌詞

ジャンルPunk Rock
時間2:58
原文言語AF
閲覧数262
歌詞座標

原文歌詞

AF
翻訳はまだありません。原文を表示しています。
18
Kompeteer Het ek nog n siel? Is hy besig om te skree? Ek dog ons almal probeer voorentoe beweeg My kop kap teen die ruit van die kar my oe oop en my sigaret aan Het jy dit ook gehoor? Ons paradys verdwyn tussen dof geel lig en selfoonsein Dogma Dog maar net ek se Daar's geen vlag wat ek met trots sal dra nie so haat my want ek vrees my nasie Ons het ons konneksie met mekaar verloor Mensdom Ons nasie sal ons eendag? Een liefde, geen klas Klein Kamer Klein dorp Klein Land Klein kop