Hemel Op Die Platteland

Hemel Op Die Platteland 歌詞

ジャンルPunk Rock
時間3:26
原文言語AF
閲覧数332
歌詞座標

原文歌詞

AF
翻訳はまだありません。原文を表示しています。
18
Kan jy my skroewe vir my vasdraai Kan jy my albasters vir my vind Kan jy jou idee van normaal by jou gat opdruk Kan jy Kan jy "apatie" spel Kan iemand dalk 'n god bel En vir hom sê ons het hom nie meer nodig nie Kan jy Kan jy "apatie" spel Reguleer my Roetineer my Plaas my in 'n boks en merk dit "veilig" Stuur my dan waarheen al die dose gaan Stuur my hemel toe Ek dink dis in die platteland Dis hemel op die platteland Dis hemel op die platteland Dis hemel op die platteland