Bid Vir My

Bid Vir My 歌詞

ジャンルPunk Rock
時間3:19
原文言語AF
閲覧数241
歌詞座標

原文歌詞

AF
翻訳はまだありません。原文を表示しています。
18
Ek voel veilig as ek verlore is Ek voel bang as ek le vir daai man sonder naam wat op elke drumpel van elke deurkosyn staan Fok Jou Fok jou Ek fokkin weet ek is verkeerd Ten minste probeer ek om my self te ooreed dat daar iets beter vir ons is Ek wil spontaan aan die brand slaan Ek word konstant bewus gemaak waarheid en vrede het jy lankal uit my woordeskat gekrap Ek fokkin weet dit is verkeerd Bid vir my Bid vir weerlig in die ree