Tempo Hewig

Tempo Hewig 歌詞

ジャンルFunk Internacional
時間5:25
原文言語AF
閲覧数190
歌詞座標

原文歌詞

AF
翻訳はまだありません。原文を表示しています。
18
Tempo Hewig [wanneer u die sein hoor is dit tien tien tien tien...] [tempo hewig] pass vir my die slakgif [tempo hewig] hou die ritme stewig funksioneer teen tempo hewig vir ewig tempo hewig vir ewig [tempo hewig] hou die ritme stewig jou slakkepas bly nog maar vervelig funksioneer teen tempo hewig vir ewig [tempo hewig] ek is bly ek's nie nou in kaapstad nie want the shadow of the mountain laat my gaap die hotelle verkoop nie black label nie en die autotellers is aan die slaap studente sê in elke 2de sin "like wow" aan die suidpunt van die mooiste kaap aan die suidpunt van die mooiste kaap is almal altyd aan die slaap [ek gaan jou opfok] hou die ritme stewig funksioneer teen tempo hewig vir ewig tempo hewig vir ewig [tempo hewig] tempo hewig vir ewig tempo hewig vir ewig jou slakkepas bly nog maar vervelig funksioneer teen tempo hewig vir ewig [tempo hewig]