Geheime En Momente

Geheime En Momente 歌詞

アルバムMoederland
2014
ジャンルGotico
時間3:16
原文言語AF
閲覧数37
歌詞座標

原文歌詞

AF
翻訳はまだありません。原文を表示しています。
18
Geheime, momente Die vaas staan nie meer op die tafel Kyk na die vloer maar Die woorde en blomme is gebroke Ons sien die tyd verdwyn Maar sal die leuen verskyn Ek staan hier buite jou geheim Daar was eers emosie ‘n pad wat ons dikwels geloop het en daar was ‘n rede gedagtes onuitgesproke Jy draai nou om te gaan En vat my wêreld saam Die geheim is nog joune, en ek verstaan O onthou Ek onthou Van die oomblik wat ons eers leer stap Loop ons vinnig weg Museums en teaters Die stad is ‘n land van sy eie Riviere van sterre Die bosveld word wakker en lewe En ek het ophou vra Hoe die wind die lug laat maal Die geheim is nog joune, en ek verstaan Geheime, momente En stories van die verlede