Blues Vir Louise

Testo di Blues Vir Louise

GenereRock Roll
Durata3:56
Lingua originaleAF
Visualizzazioni293
Coordinate del testo

Testo originale

AF
Traduzione non ancora disponibile. Mostriamo il testo originale.
18
yster op yster louise gaan die vonke laat spat ons almal weet jy was nooit 'n maklike meisie maar jy was altyd 'n warm kat louise 'n splintenuwe besem staan buite jou deur en wanneer jy laatnag voor die maan verby vlieg met jou selfoon in jou een hand dan sit die broers hieronder en bid jy verloor beheer chorus: oral waar ek loop oral waar ek gaan loop ek met my bybel en 'n nine mil en 'n mes want vir jou is ek bang banger as 'n pofadder louise maar eendag is eendag wanneer al jou reptiele en jou skerpioene slaap dan kom ons in die laatnag ons gooi suiker voor jou deur sit daar in die donker drink mampoer wag en kyk wat gebeur yster op yster louise gaan die vonke laat spat die lyk van leon veenstra le iewers in 'n donker gat ek weet die duiwel kom jou haal skattie chorus