Vasbeslote Korporasie (Deel 2)

Testo di Vasbeslote Korporasie (Deel 2)

GenerePunk Rock
Durata3:40
Lingua originaleAF
Visualizzazioni251
Coordinate del testo

Testo originale

AF
Traduzione non ancora disponibile. Mostriamo il testo originale.
18
die hoofkantoor 'n ereksie wat skeur deur die vuilwolk vlies van die horisonlyn die maatskappy is lief vir my sonder voorbehoedmiddel penetreer die sade van gulsigheid multinasionale besigheid die nuwe oorsprong van waarheid ek wil uitverkoop rock 'n roll wat ookal miskien sal die koerante 'n artikel daaroor skryf ek vertrou in die status quo dit was my plesier regstellende aksie pla my nie ek sal my eie manier kry inboorling of indringer spesie ek vertrou nie mense nie ek druk my kardeur knoppie af as ek voor die verkeerslig wag ek's nie paranoies nie miskien net 'n klein bietjie