Groet

Testo di Groet

GenereRock Roll
Durata3:26
Lingua originaleAF
Visualizzazioni257
Coordinate del testo

Testo originale

AF
Traduzione non ancora disponibile. Mostriamo il testo originale.
18
Wie weet waar liefde leef As dit nie in jou hart mag wees? En wie kan raai wie's die man Wat die rots wat jou hart is kan beweeg? Lief en leed koester ek steeds Sal ek jou ooit kan vergeet En tyd sal leer, maar tyd verteer Die hart binne my wat steeds aan jou kleef En ek groet Met die wete dat ek jou agterlaat In jou liefdelose bestaan En ek skaam my Om my rug te draai Want dis weer ek wat die liefde verraai