गीत निर्देशांक
AFमूल बोल
अनुवाद अभी उपलब्ध नहीं है। मूल बोल दिखाए जा रहे हैं।
Om nege-dertig het ek jou ontmoet
En volgens voorbepaling met die hand gegroet
Wit was die buislig-stilte op die gruis
Gesloten in verdriet reeds elke huis
Die yl gekantel van 'n rafelende wolk
By ons ontmoeting het jy reeds geweet-
Diep in jou oë het jou hart gebreek.




