Droomland

Paroles de Droomland

Durée4:17
Langue originaleAF
Vues350
Coordonnées des paroles

Paroles originales

AF
Traduction indisponible. Les paroles originales sont affichées.
18
Ek ontwaak in my droomland Het laas my oe gesluit in verloorland Ek probeer my bes om jou te vergeet Maar ek onthou wat jy van my weet En jy staan met jou wereld in my geheue Met die perels wat selfs die varke teruggee En ek voel wat jy nooit sal berou nie Is die misdaad net wat jy onthou of nie? My verloor die dag toe ek jou gevind het Was n dwaas die dag toe ek begin dink het Dis die kettings wat die man kan breek En die vurktong waar die waarheid in steek En ek dink ek mis jou Maar hoe sal ek ooit kan se? Ek dink ek mis jou Maar sou ek jou terug wou he? En die vuur wat ons vroeer gedeel het Is die as wat ons lank reeds verveel het En ek voel maar ek kan dit nie glo nie En ek sien maar ek kan dit nie glo nie Is dit alles, ja alles, nie net n droom nie?