Coordenadas de la letra
AFLetra original
La traducción todavía no está disponible. Mostramos la letra original.
Ek koop 'n rok van crêpe-de-chine
Met vingers op die tikmasjien
Met goeie kos en ligte dop
Sal iemand gou as vriend ontpop
Met verse oor die graf en stof
Koop ek vir my 'n rantsoen lof
Jou liefde kan ek myne noem
Met mooimaakgoed en warm soen
Kon ek verkry met geld en spel
Die wyster wat die ure tel




