Stop Acting Weird

Letra de Stop Acting Weird

Duración1:24
Idioma originalAF
Vistas299
Coordenadas de la letra

Letra original

AF
La traducción todavía no está disponible. Mostramos la letra original.
18
Stop Acting Weird nou ja, hoe sal ons begin, wat sal ek sê? jy neuk nou met iets wat ek baie graag wil hê goed, ok, fine ek verstaan dis die hoër dinge waarom dit gaan maar baie geluk ek hoop jy voel goed al waaraan ek dink is jou begrafnisstoet en ek wil nie daaroor praat nie (en ek wil jou nie eers haat nie) dit was baie swak moenie net daar staan in skok nie jy weet wat's verkeerd so stop acting weird ek kan nie glo jy't dit opgefok nie ek kan nie glo jy't dit opgefok nie ek sit nooit weer my kop op 'n blok nie ek kan nie glo jy't dit opgefok nie ek kan nie glo jy't dit opgefok nie jou oë verstar soos 'n schwarzenegger likkewaan soos jy probeer verstaan ek sal jou nooit weer vertrou nie ek het wragtig nie gedink jy sou nie maar my kop was op 'n blok en jy't lelik opgefok en oom kosie is op pad om jou te moer met 'n stok moenie net daar staan in skok nie jy weet wat's verkeerd so stop acting weird ek kan nie glo jy't dit opgefok nie ek kan nie glo jy't dit opgefok nie ek sit nooit weer my kop op 'n blok nie ek kan nie glo jy't dit opgefok nie