Marilyn Monroe

Songtext von Marilyn Monroe

Dauer9:29
OriginalspracheAF
Aufrufe252
Songtext-Koordinaten

Originaltext

AF
Noch keine Übersetzung verfügbar. Der Originaltext wird angezeigt.
18
Sy was altyd jou eie Marilyn Monroe En dit was mamba om net huis toe te gaan Waar sit jy nou, hier in 'n winter hotel En verlang na die lag in haar stem Ai jai jai jaai Gister was ek nog jakkals se kind Nou voel ek so oud Asof alles verby is tussen my en jou En dis koud hier op hierdie plek En ek wil nie hier wees nie En miskien sal ek jou nooit weer sien Ai jai jai jaai Herhaal eerste vers