Ek Verlang Na Jou

Songtext von Ek Verlang Na Jou

Jahr1965
GenreCountry
Dauer2:02
OriginalspracheAF
Aufrufe527
Songtext-Koordinaten

Originaltext

AF
Noch keine Übersetzung verfügbar. Der Originaltext wird angezeigt.
18
Ja ek verlang na jou my liefling en ek droom van jou oe so blou Ja ek dink net aan jou my liefling en my hart is'n mantel van rou Toe jy my verlaat het is my wereld verskeur Die son het ophou skyn en die maan het verkleur Ja kom nou terug na my my liefling ek verlang na my liefling vanaand