Die onverkrygbare

Songtext von Die onverkrygbare

Dauer2:24
OriginalspracheAF
Aufrufe352
Songtext-Koordinaten

Originaltext

AF
Noch keine Übersetzung verfügbar. Der Originaltext wird angezeigt.
18
Ek koop 'n rok van crêpe-de-chine Met vingers op die tikmasjien Met goeie kos en ligte dop Sal iemand gou as vriend ontpop Met verse oor die graf en stof Koop ek vir my 'n rantsoen lof Jou liefde kan ek myne noem Met mooimaakgoed en warm soen Kon ek verkry met geld en spel Die wyster wat die ure tel