Soos In Die Hemel (Ons Vader)

Soos In Die Hemel (Ons Vader) লিরিক্স

সময়8:41
মূল ভাষাNL
ভিউ107
লিরিক্স স্থানাঙ্ক

মূল লিরিক্স

NL
অনুবাদ এখনো নেই। মূল লিরিক্স দেখানো হচ্ছে।
18
U liefde is 'n skuilplek 'n Skadu waar ons rus kan vind Ek sal geen onheil vrees nie Want U noem my U kind Ek buig voor U my Koning Ek hef my hande op na U Ek loof die Een by wie ek By wie ek vrede vind Onse Vader In die hemel Laat U naam geheilig word Laat U wil geskied Ontmoet ons weer opnuut En bou U koningkryk in ons U liefde is 'n skuilplek 'n Skadu waar ons rus kan vind Ek sal geen onheil vrees nie Want U noem my U kind Ek buig voor U my Koning Ek hef my hande op na U Ek loof die Een by wie ek By wie ek vrede vind Onse Vader In die hemel Laat U naam geheilig word Laat U wil geskied Ontmoet ons weer opnuut En bou U koningkryk in ons Soos in die hemel So op die aarde Soos in die hemel So op die aarde Soos in die hemel So hier by ons