Antibiotika

كلمات Antibiotika

النوعPunk Rock
المدة3:08
اللغة الأصليةAF
المشاهدات438
إحداثيات كلمات الأغنية

الكلمات الأصلية

AF
الترجمة غير متاحة بعد. نعرض الكلمات الأصلية.
18
Dit was 'n gelukskoot Volksmoord vermy Wie sê Afrikaans is dood? Jammer meneer, ek het my les geleer Die goddelose het geen heenkome Ruik soos tienergees 'n Bleeksiel tussen die spoke Donker afrika is net donker vir die met oogklappe aan Hy wat nie kan dink Wie se harsings hard en stowwerig is Mik vir my hart Dit pomp wildernis hier binnekant Ek's net 'n toeris In my geboorteland 'n Gekwesde dier in 'n hok Op antibiotika Dis die waarheid wat my geweld aandoen Ek leef in ongeloof My leed is eindeloos Wil jy stilstaan as ek voortgaan? Hoe kan mens dink as jou hande altyd vasgebind is?